Die vierkante myl (afgekort vk. m.) is 'n Imperiale en Amerikaanse eenheid om 'n oppervlak gelykstaande aan die area van 'n vierkant van een myl te meet.[1] Dit moet nie verwar word met myl vierkant (myl kwadraat/tweedemagsmyl) nie, wat verwys na die getal myl wat aan elke sy teenwoordig is. Byvoorbeeld: 20 myl vierkant (20 × 20 myl) sal gelykstaande wees aan 400 vierkante myl.
Een vierkante myl is gelyk aan: